Ignite North Since 2017

079 219 6735

Internet Radio Kort Kursus

Het jy ‘n passie vir musiek en stem vir Radio? Skryf in vir ons Radio Uitsaai Kort Kursus. Saai lewendig uit op Radio Kuber Kontrei na Module 2 van jou opleiding. Het jy 'n behoefte om 'n inkomste te verdien; of net jou hart te volg en nog altyd jou stem op radio wou plaas?

Tyd op jou hande met die Corona-virus? Skryf in vir ons Radio Uitsaai Kort Kursus. Saai lewendig uit op Radio Kuber Kontrei na Module 2 van jou opleiding. Alles aanlyn en in die gemak van jou sitkamer!

Of voltooi die kursus en begin jou eie besigheid. Of neem jou besigheid aanlyn. Benut die kennis opgedoen en begin jou eie opleidingsstasie? Het jy 'n 'downline' wat jy wil bedien met bekostigbare opleiding en inspirasie op 'n gereelde basis? 'n Onderwyser wat ekstra klasse aanbied?

Slegs 90 dae. 3 Modules. 30 Klasonderwerpe. Bepaal jou eie pas. Kliek gerus hieronder op die skakel. Kursus in Afrikaans of Engels.

Dink nuut. Dink vars. Dink uit die boks. Die Industriële Rewolusie (IR4) is hier. #reimagine

Radio Kuber Kontrei is 'n Internet Radio Stasie wat hom toespits op opleiding. Tans bied RKK drie aanlyn opleidingsprogramme aan.

Internetradio moet nie verwar word met digitale radio of podcasting 'potgooi' nie. Internetradio (ook webradio, netradio, stroom radio, e-radio, IP-radio, aanlynradio) is 'n digitale klankdiens wat via die internet gestuur word. Uitsending op die internet word meestal webuitsending genoem, aangesien dit nie breedweg via draadlose middele oorgedra word nie. Dit kan óf gebruik word as 'n selfstandige toestel wat via die internet loop, óf as 'n sagteware wat deur 'n enkele rekenaar loop.

Internetradio word gewoonlik gebruik om boodskappe deur middel van praatjies te kommunikeer en maklik te versprei. Dit word versprei via 'n draadlose kommunikasienetwerk wat aan 'n skakelpakketnetwerk (die internet) gekoppel is via 'n onthulde bron.

Internetradio behels stroommedia, en bied aan luisteraars 'n voortdurende stroom klank wat tipies nie gepauze of gespeel kan word nie, soos tradisionele uitgesaaide media; in hierdie opsig onderskei dit van die bediening op aanvraag. Internetradio onderskei ook van podcasting 'potgooi', wat die aflaai eerder as stroom behels.

Community-verified icon


Click here for 

English Course

This is a block description. To edit, click and type the text or replace it with your own custom content

English

Add more detail about this feature, such as benefits, appearance, components

Radio Omroeper Kort Kursus | Voortrekker Spesialisasie Kommunikasie

Kursus Kurrikulum

WELKOM

  • Wat om te verwag?

  • Oor die Program aanbieder

  • Hulpbronne

MODULE 1

  • Klas 1 Jou eie besigheid

  • Klas 2 SAM Cloud Sagteware

  • Klas 3 Sosiale Media Facebook

  • Klas 4 Sosiale Whatsapp

  • Klas 5 Musiek (+iTunes)

  • Klas 6 Advertensies en Borge

  • Klas 7 Joernalistiek Praktyk

  • Klas 8 Draaiboek 'basies'

  • Klas 9 Teorie Program Keuse

  • Klas 10 Sosiale Media Google MyBusiness

  • TOETS jou kennis Module 1

MODULE 2 

  • Klas 11 SAM Cloud Sagteware Deel II

  • Klas 12 Draaiboek gevorderd

  • Klas 13 Hoofraam

  • Klas 14 Stoor en Stuur

  • Klas 15 Internet Joernalistiek

  • Klas 16 Redigering

  • Klas 17 Sosiale Media Pinterest

  • Klas 18 Sosiale Media Youtube

  • Klas 19 Sosiale Media Instagram

  • Klas 20 Sosiale Media LinkedIn

  • TOETS jou kennis Module 2

MODULE 3

  • Klas 21 Dropbox

  • Klas 22 ISRC Handboek

  • Klas 23 Sosiale Media Instagram / LinkedIn

  • Klas 24 www Alles oor Webtuistes

  • Klas 25 Ken jou mark

  • Klas 26 SAM Lite DJ

  • Klas 27 Teorie Rekenaarvaardig

  • Klas 28 Yola

  • Klas 29 Jou eie Radiostasie

  • Klas 30 Jou eie besigheid

  • TOETS jou kennis Module 3

AFSLUITING

  • Kursus Opsomming

  • Jou terugvoer

  • Wat is volgende?

  • Teachable

  • Radio Omroeper Kort Kursus Sertifikaat

Histats.com (div with counter)
Histats.com START (aync) Histats.com END