Ignite North Since 2017

079 219 6735

Hiking Group Pretoria

Enkel Ouer en Kind Kamp (+ Enkel lopendes)

# Die 'struggle' is REAL

BESPREEK NOU! Slegs 48 plekke beskikbaar vir hierdie Kultuur Kamp avontuur. Pure BOSVELD. Geen stadsgeluide. 20ha waar jou kind (en jy) kan baljaar sonder enige bekommernis (kamp elektries omhein 8voet). Privaat. Skoon. Absoluut natuur. Geniet ‘n sonsondergang soos min – en kom besigtig ons asemrowende hemelruim om ‘n kampvuur. 'n Gebalanseerde groep behoort ongeveer 5 enkel persone, 7 enkelouers met 2 kinders asook 9 enkelouers met een kind die groep vol te maak. Die kamp vind plaas te Rust Oord Bosveld Kamp (buite Brits), en bied skaduryke tent- of *karavaan staanplekke. PUIK!! Kom uit na Covid-LOCKDOWN en kry 'n bietjie son! 

Rust Oord verskyn in Weg Ry en Sleep se 2021 Oordgids en pronk onder die 80 uitgesoekte kampplekke in Suid-Afrika. 'n Pure Bosveld (en plaas) ervaring wat wag.  

Ons het die bespreking 'n maand vroeër as gewoonlik oopgemaak vir besprekings. Dit gee jou tyd om jou begroting te laat klop! Coleman 4-man tente (nuut) beskikbaar te huur @ R450 vir die naweek.  Kies opsie A of B (moet ons jou tent opslaan, of gaan jy self opslaan as deel van die kampervaring (vir jou kinders). Beleef avontuur in die natuur met oorgawe! Vanaf 18 - 21 Maart 2022. Kom ontspan (alleen) of saam met jou kind(ers).

Vrydag, 19 Maart 2021 besoek ons Ukutula Lodge and Game Reserve - bekend as die Plek van Stilte, waar die brul van 'n leeu kilometers ver gehoor kan word. Die reservaat beslaan 260 hektaar ongerepte bosveld wat spog met 'n verskeidenheid wildspesies, insluitend roofdiere en bokspesies, kameelperde, sebras en meer. Ukultula is ook die tuiste van meer as 130 verskillende voëlspesies.  

Kultuur Avontuur Kamp (soek ons Facebook Bladsy met dieselfde naam en gee ons 'n LIKE om so op hoogte te bly van wat ons alles aanvang!) bied 'n VEILIGE, bekostigbare wegbreek naweek vir Enkel-ouers met 'n kind (of kinders). R1659 (1 persoon) R2190 (1 ouer 1 kind) R2890 (1 ouer 2 kinders) of R3290 (1 ouers met 3 kinders) of R3599 (1 ouers met 4 kinders).  Dit is die volledige koste van jou wegbreek-naweek en sluit jou verblyf (eie tent) of (kamp-tent*) en 8 etes in.

Ons handhaaf 'n balans tussen groep aktiwiteite, ek-en-my-familie-tyd**, en 'n bietjie "me-time". Ons het Brits (Noordwes) gekies as ons tuiste vir EOK#13.

~ iNDIEN hierdie uitnodiging jou as getroude persoon bereik het, deel asseblief met 'n vriend of kollega wat kan baatvind by ons lekker-naweek-kuier-kamp vir Enkel Ouers (dankie by voorbaat). 

Geen drankgebruik/verbruik vir die ouer aan diens (of wat item aanbied op die spesifieke dag, totdat afgehandel)

Arnold Theiler Memorial Horse riding Adventure 19 February 2022

Book HERE!
Make your

EOK#13 Booking here...

Online Bookings Only. No CASH on day of EVENT. Thus EFT, credit card and Paypal payments welcome. 

 T 


Name and Surname of Adult(s) Name and Surname of Child 1 Name and Surname of Child 2 Name and Surname of Child 3
Please Indicate
Single Person @ R150
Family of 3 @ R375
Family of 4 @ R425
#kultuurAvontuurkamp STAPGROEP cap @ R120
Trail
HT#1 Muningi Gorge 7,8km Blue Route (Cullinan) 21 March 2021
HT#2 Die Voortrekker Monument (Voortrekkerhoogte) 24 April 2021
HT#3 The Botanical Gardens (Pretoria) 8 May 2021
HT#5 Tholo Eco Reserve (Hammanskraal) 22 May 2021
HT#6 Muningi Gorge 5,7km Red Route (Cullinan) 16 June 2021
HT#7 The Farm Inn Lion Walk 6,0km Hike 3 July 2021
HT#8 Kingskloof Hiking Trail 8,0km (Muldersdrift) 14 August 2021
HT#9 The Rosemary Hill Nature Walk 28 August 2021
HT#10 The Olive Farm 9km Scenic Route 11 September 2021
HT#11 Walter Sisulu Botanical Gardens Waterfall Hike 2 October 2021
HT#13 Seringveld Conservancy Trail 16 October 2021
Contact number (pref Whatsapp) E-mail Message Refund Policy | No Refunds on bookings. If for any reason an activity cannot take place on said date (weather or even Act of God), a new date will be set that suits both parties. Submit

Is your business listed on our Pretoria Business Directory? Die Wilgers, Equestria, Murrayfield, Wapadrand and surrounding areas.

Free Listing
#kultuurAvontuurkamp STAPGROEP cap

Vrydag, 18 Maart 202215:00 - 19:00 Aankoms16:00 - 17:00 Kettieskiet en Giffie vir (die vroegkommers)19:00 - 20:00 Braaibroodjie Kompetisie ETE120:00 - 21:00 Vuurtjie Pak21:00 - 22:00 Speletjies AandSaterdag, 19 Maart 202207:00 - 08:00 Oats / Wheatbix ETE208:30 - 10:00 Staproete 3km10:00 - 15:00 Ukutula Lodge and Lion Centre (Opsioneel)12:00 - 13:00 Hommeltuig12:00 - 12:30 Middagete (Boer Rolle) ETE314:00 - 16:30 Boeresport19:00 - 20:00 Braaivleis ETE419:00 - 21:00 Drankie by Kroeg21:00 - 23:00 SterrekykSondag, 20 Maart 202206:30 - 08:00 Bergfietsroete I @07:00 - 08:00 Roosterkoeke en Kampvuur Koffie Ontbyt ETE508:00 - 09:00 Kerkdiens10:00 - 13:00 Cheetah Walking Tour12:00 - 13:00 Hommeltuig13:00 - 14:00 Middagete (Hot Dogs) ETE615:00 - 16:30 Boeresport16:30 - 18:00 Ontspan19:00 - Biltong Potjiekos (+rys +tuisgebakte potbrood) ETE721:00 - 01:00 Lantern JagMaandag, 21 Maart 202206:30 - 08:00 Staproete III @07:50 - 08:40 Ontbyt (Spek Eiers Roosterbrood) ETE808:00 Handig Kampkaart in***09:00 - 10:0011:00 - Kamp amptelik klaar (welkom om te kuier)10:00 - 13:00 Ontspan / Swem / Kuier13:00 - Oorskiet Kos oppak kuier! ETE9

Omgewing: Kampterrein

Selfoon Opvangs: Ja

Warm Water: Ja

Stort: Ja

Taal: Afrikaans

Omringende Dorpe:  Brits

Onmiddelike verwydering van perseel: Dwelms en 'n Bloubul trui of ander Bulls Memorabilia. 

  • #eok
  • #kultuurAvontuurkamp
  • #eok12
Camp and Climb
#brandAmbassador #Werner De Vries 012-6652079 of 0829639753 Reference #kultuurAvontuurkamp2021

Camp and Climb 

Camp and Climb has been supplying South Africa with camping equipment for many years, and to date, we still offer a great range backed up by service excellence and friendly advice. As one of the top tent suppliers in South Africa, we stock everything you could possibly need, from quality leading brand names like Tentco, Stanley, Oztrail, Petzl & Coleman. As one of SA’s top online camping stores, you are able to purchase a wide range of camping and climbing equipment and have it delivered to your doorstep nationwide. 

FREE ADVICE
  • campAndClimb 
  • outDoorshop 
  • www.outdoorshop.co.za
Histats.com (div with counter)
Histats.com START (aync) Histats.com END